top of page
Search

5 Tale Van Die Liefde Pdf Downloadl: 'N Inspirerende Boek Wat Jou Sal Lei Om Jou Huwelik Te Herstel

  • mehrmarktemppaber
  • Aug 17, 2023
  • 1 min read


Julle twyfel nie aan julle liefde vir mekaar nie. Tog voel julle dikwels ongeliefd en daarom onvergenoegd. Dis omdat mense liefde op verskillende maniere ervaar, daarom beleef jou geliefde die manier waarop jy toon dat jy omgee nie as liefde nie.


Gary Chapman, ʼn kundige op die gebied van verhoudings en huwelike, onderskei in sy boek, Vyf tale van die liefde, die volgende liefdestale: opbouende woorde, gehaltetyd, geskenke, diensbaarheid en fisieke aanraking.




5 Tale Van Die Liefde Pdf Downloadl




Hierdie kennis gaan dit nie noodwendig makliker maak om af te wyk van jare se manier van dinge dien nie. Dit wat jou maat van jou verwag, is heel moontlik nie die manier waarop jy graag dinge doen nie. Maar onthou, dis ʼn keuse wat julle elke dag uitoefen. As jy jou lewensmaat se primêre liefdestaal ken en kies om dit te praat, sal julle mekaar se diepste emosionele behoeftes bevredig en albei sal veilig en geliefd voel. 2ff7e9595c


 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


#AnnaHeartsRyan

© 2023 By Anna & Ryan. Proudly created with Wix.com

bottom of page